Watermill Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watermill Farm bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die bewarea. Dié plaas is 2 km vanaf die Klein-Karoodorpie, Van Wyksdorp langs die R62.

Watermill Farm het 3 volledig toegeruste kothuise. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kothuis het handgemaakte modderbaksteenmure wat gepleister en witgekalk is. Die kothuise is ook elkeen uniek versier met plaaslike, antieke meubels en daar is misvloere wat sorg dat 'n mens lekker warm en sag trap.

Die kothuise het slaapplek vir 3 tot 5 gaste en beskik elkeen oor 1 of 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met die nodige kombuistoebehore en 'n leefarea met 'n kaggel.

Watermill Farm is perfek geleë vir natuur-, plant- en voëlliefhebbers en die eiendom spog met diverse flora en fauna.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watermill Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za