20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Vanwyksdorp Akkommodasie by Watermill Farm | LekkeSlaap
+99

Watermill Farm

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Watermill Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colleen B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great farm stay.

We loved our stay at Watermill Farm! Warm hospitality, comfortable accommodation steeped in history, friendly farm animals and plenty of interesting birdlife around the farm dam. A perfect spot to get away from it all and unwind - we already looking forward to our next visit!

Watermill Farm's terugvoer

Dear Colleen, many thanks for choosing to stay at watermill Farm, it was an absolute pleasure meeting you. We are thrilled that you enjoyed your stay and we look forward to meeting you again. Best wishes, Russell & Penny.

Watermill Farm
Rudolph B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph B
Saam met vriende

This is a beautiful venue, self sufficient, clean, people are very friendly. Lovely experience.

We had a lovely time at Watermill Farm. It's safe, beautiful and off the grid completely, so no issues with load shedding.

Watermill Farm's terugvoer

Hi Rudolph, many thanks for staying at Watermill Farm, we are happy that you were able to relax and enjoy the countryside. We look forward to seeing you again.
Best regards & wishes
Russell & Penny.

Watermill Farm
Annamarie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watermill Farm saam met Russ en Pen is nie 'n kuier wat nie gemis moet word nie - dis 'n onbeskryflike belewenis!

Van die oomblik dat ons by die plaashek stilgehou het todat ons waai-waai weg is oor die bult, is ons met vriendelikheid en gasvryheid oorlaai. Die omgewing is pragtig, die huisies is karaktervol, gesellig en die plaasdiere is net so vriendelik soos die eienaars. Dis hoogs aan te beveel!

Watermill Farm's terugvoer

Baie dankie Kobus, dit was wonderlik dat julle die plaas besoek het en ons kon jul ontmoet. Julle het altwee ons albei geïnspireer, en ons hoop om julle weer te sien. Beste wense en groete, Russell en Penny.

Watermill Farm
Stix D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stix D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watermill Farm - Rooiberg-paradys.

As jy op soek is na rus vir jou siel, waardering vir geboue uit die vorige eeu, ryke voël, dier en plantelewe en 'n plaas-atmosfeer - draai slap links by Vanwyksdorp en jy is by dié klein stukkie Rooiberg-paradys. Watermill is beslis meer as een besoek werd, ons kan dit beslis aanbeveel. Dankie Russell en Penny, julle is opregte Karoomense.

Watermill Farm's terugvoer

Baie dankie Stix, dit word baie waardeer en ons is gelukkig jul het die verblyf geniet en lekker kon rus. Ons hoop om jul weer te sien.
Beste wense
Russell en Penny

Watermill Farm
Aubrey J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aubrey J
Enkelreisiger

'n Verrassing.

Foto's wys nie altyd wat jy kry nie, maar ek het dit geniet om die geskiedenis op te lees en om die ou geboue te ondersoek. Beddegoed en kombuis was silwerskoon.

Watermill Farm's terugvoer

Dankie Aubrey, baie waardeur; dit was ‘n plesier om u te ontmoet.

Beste wense,
Russell

Watermill Farm
Bonita C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita C
Gesin met tieners

Wonderlik!

Watermill Farm is 'n stukkie paradys. Ons het so lekker gebly. Russell en Penny, dankie dat jul jul plek met ons gedeel het. Vanwyksdorp het in ons harte gekruip.

Watermill Farm's terugvoer

Geagte Bonita, Werner en Zak , baie dankie dat jul Watermill Farm gekies het vir jul verblyf te Van Wyksdorp, dit is hartelik waarduur. Ons sien uit daarna om jul weer hierso te sein.

Beste groete
Penny en Russll

Watermill Farm
Belinda B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Heerlik stil en kos vir ons siel wat ons nodig gehad het. Die eienaars se vriendelikheid en opregtheid het ons hartsnare geroer. Nie gedink daar bestaan nog sulke mense nie. Dit het ons teruggeneem na ons wortels en weg van die stad se lawaai. Karoo-landskap is pragtig! Daar is als wat jy nodig sal hê vir verblyf. Jy hoef net kos saam te neem vir braai maar die Spekboom restaurant op Van Wyksdorp is heerlik! Sal weer teruggaan.

Watermill Farm's terugvoer

Baie dankie dat jul gekies Watermill Farm gekies het vir jul verblyf; en vir jou mooi resnsie. Dit was wonderlik om vir julle te ontmoet, en ons sien uit daarna om julle weer hierso to sien.
Beste wense,
Russell en Penny

Watermill Farm
Kobus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n voorreg om in 'n 200 jaar plus huisie te kom bly.

Is baie hartlik verwelkom deur Penny en Russel. Ongelooflike vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel. Elke huisie is privaat en in 'n mooi omgewing geleë. Dit was absoluut lekker om beurtkrag te kon hê en van solar panele en gas gebruik te maak. Ou dakbalke en rietplafonne met misvloere is iets wat nie orals ervaar kan word nie. Tog kan jy 'n warm stort/bad geniet en kosmaak sonder enige probleme - 3 brandergasstoof of 'n koolstoof is beskikbaar. Doen jouself 'n guns en besoek Van Wyksdorp en slaap ten minste 2 nagte by Watermill Farm. 10 uit 10 vir die eienaars wat dit vir ander moontlik maak om die natuur op so 'n manier te ervaar. Hoogs aanbeveelbaar. Maak seker jy vat 'n ekstra herlaaibare batterylig saam vir lees in die aand.

Watermill Farm's terugvoer

Baie dankie dat jy verkies het om by Watermill Farm te bly Kobus; ons waardeur dit baie. Ons sien graag uit om jul weer op die plaas te sies.

Beste groete, Penny & Russell

Watermill Farm
Gerhard L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met vriende

Fantasties.

Sal weer en weer teruggaan, Russel en sy vrou is die vriendelikheid vanself, lekker geswem in die plaasdam.

Karen F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met vriende

Pragtige plek!

'n Juweel in 'n geheime plek. Rustig en mooi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place.

Such a gem in a secret place. Peaceful and serene.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Watermill Farm's terugvoer

Many thanks for choosing to stay at Watermill Farm; it was great meeting you all and we hope to see you again.
Best regards,
Penny & Russell

Watermill Farm
Inge B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the grid.

Dis nie die plek vir jou as jy jou TV en selfoon gaan mis nie. Daar is net sonkrag en min ontvangs, maar dit is hemel op aarde! Ons het so lekker gebraai en ontspan. Russell en Penny is baie gasvry en die omgewing is pragtig. Gaan stap gerus die entjie in die berg. Dit was waarlik rus vir die siel!

Watermill Farm's terugvoer

Baie dankie Inge; ons is bly jul het dit op die plaan ontniet and kon rus. Ons hoop om julle weer to sien. Beste groete, Russell en Penny.

Watermill Farm
Paul D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, naby die aarde, onder die oop sterrehemel. Aards en hemels!

Opsoek na ons wortels van 3 generasies terug, kry ons toe die geleentheid om in hierdie netjies gerestoureerde, skoon en baie goed ingerigte huis vol karakter te bly met die geskiedenis rondom jou. Russel en Penny staan gereed om te help, maar skep geleentheid vir privaatheid en selfontdekking. Daarom gaan ons weer terug!

Watermill Farm's terugvoer

Dear Paul,

Many thanks for choosing to stay at Watermill Farm. It was a pleasure to meet you and we hope to see you again sometime.

Best regards,
Russell and Penny

Watermill Farm
Ian M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie ontspannend.

Fantasties en baie ontspannend, net jammer ons kuier was so kort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic and very relaxing.

Fantastic and very relaxing, sorry our stay was so short.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Watermill Farm's terugvoer

Thank you for choosing Watermill Farm Ian. It was a pleasure meeting you. We hope to see you again in the future. Best regards, Russell & Penny

Watermill Farm
Martinette C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette C

Ons het ons tydjie by Watermill Farm regtig baie geniet.

Was hartlik ontvang en verblyf was netjies. Die manor huis is lekker om in tuis te gaan aangesien die stoep lekker is waar jy ook kan braai. Sal weer gaan.

Watermill Farm's terugvoer

Geagte Martinette, ons is baie bly dat u 'n rustige verblyf gehad het en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Russell and Penny

Watermill Farm
Ada B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike "weg van alles"-ervaring!

Pragtige, historiese selfsorghuisie weg van al die stadsliggies! Sterrekyk was ongelooflik en water proe beter as enige ander plek in die wereld! Vir 'n wegbreek uit die stad uit, kan nie beter nie.

Watermill Farm's terugvoer

Baie dankie dat julle verkies het om by die Watermill Farm te kom rus, Ada. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.
Russell en Penny.

Watermill Farm
Isabel C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant peaceful stay.

Really enjoyed our stay. Very clean units. Russell and Penny were very friendly and helpful. Will definitely return and recommend to friends.

Watermill Farm's terugvoer

Many thanks, Isabel, it was good meeting you and we look forward to your return one day.

Best regards,
Russell and Penny

Watermill Farm
Robert S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf

Lekker verblyf in 'n baie mooi omgewing; goeie waarde vir geld. Die huis mooi gerestoureer.

Watermill Farm's terugvoer

Thank you, Robert, it was a pleasure meeting you and your family and we hope to see you again sometime. Best regards, Russell and Penny.

Watermill Farm
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVZqHWkAjAe83D9uW5upqgIlhsLEgrKMFX08Mjt1FJVpmNQbtV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.730555555556 21.478611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za