Waters Edge 506 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waters Edge 506 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby Canal Walk Winkelsentrum, Ratanga Junction-temapark en Century City se konferensiesentrum.

Die woonstel is op die vyfde verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n kroegyskassie, 'n Smeg-gasstoof en elektriese oond en ander toebehore. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank waarop gaste kan ontspan. Daar is veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig met toegang tot 'n hysbak of trappe wat na die woonstel lei.

Waters Edge 506 by CTHA is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe, 10 minute van Milnerton Gholfklub en 15 minute van Lagoon Beach af.

Slaapplek

'n Bespreking by Waters Edge 506 by CTHA sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waters Edge 506 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za