Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water's View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karinstraat 120, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Water's View Villa bied selfsorgverblyf in 'n lieflike villa teen 'n berghelling en spog met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die omliggende bergreekse. Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf binne maklike bereik van die Magaliesrivier.

Die villa bied slaapplek aan 10 volwassenes en 1 kind en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n bababedjie. Die badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n bad.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met Netflix en DStv en gemaklike rusbanke.

Die villa lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Die villa het ook 'n tuin en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Water's View Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 9

Ligging

  • Karinstraat 120, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karinstraat 120, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dfb44270034f4c6602fe4cff9853b9fdf410cc77bd0c2785b2042fc21e649b1d1a4a7c990e8a9390ee932cea3227379f789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 120 Karin Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.74133418467 27.84459457124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem