LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Watershed Luxury Accommodation | LekkeSlaap
+15

Watershed Luxury Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Watershed Luxury Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ntibi D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ntibi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great getaway for us in a cool and comfortable place like that.

The place is clean, good service rendered, enjoyed ourselves and can't wait to hook friends to check in again.

Ilze V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Angie was vreeslik akkommoderend en gasvry! Netjiese plek en pragtig binne. Ons het ons 10 jaar huweliksherdenking gevier die naweek en dit was 'n vreeslike lekker plek. Baie mooi skoon en ons het die Jacuzzi baie geniet! Baie dankie Mandy en Angie!

Leon B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, privaat en romanties.

Met 'n pragtige uitsig oor die Hartbeespoortdam en 'n Jacuzzi, is hierdie sowaar ‘n romantiese bestemming.

Ben O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die kamer was baie prakties. Die uitsig was baie mooi. Die kamerdiens en ontbyt was onverbeterlik! Baie vriendelik ontvang en hanteer.

Danielle R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die dam!

Perfekte plekkie vir 'n romantiese wegbreek! Elke kamer het sy eie privaat balkon met die mooiste uitsig oor die dam. Die uitsig kan selfs vanuit jou privaat Jacuzzi bewonder word. Ontbyt word op die balkon bedien. Diens was puik!

Roelien J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Watershed is 'n baie mooi, rustige plekkie. Die gasvryheid en verblyf is manjifiek, ek het geen klagtes nie.

Jaques D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Mooi skoon. Mooi uitsig op die dam. Jacuzzi word vir jou aangesit, dadelik warm!

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlY2YyMTU0LTkwMzEtNDU3Mi05YTAzLWQ5NGIxYjMwNjY2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 106 Johan Street Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.742778 27.843889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!