Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Suite met 'n Jacuzzi en Uitsig (Eenheid 01)
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit
- Suite met 'n Jacuzzi en Uitsig (Eenheid 02)
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R300 is payable directly to the property.
Huisreëls
- Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 17:00.
- 'n Laatinklokfooi van R50 per uur word gehef vir gaste wat na 17:00 inklok om die personeel se vervoerkostes te dek. Hierdie kostes kan direk aan die personeel betaal word.
- Rook is binnenshuis verbode en daar is asbakkies op die stoep.
- Maak seker dat alle elektriese toebehore afgeskakel is wanneer die eenheid verlaat word.
- Sluit asb. die deure en maak die vensters toe wanneer die eenheid verlaat word.
- Slegs gaste wat bespreek en ingeklok het word toegelaat.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Resprekteer asb. die stilte en privaatheid van ander gaste en die bure te alle tye.
- Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie.
- Stel die personeel asb. dadelik in kennis van enige probleme.
- Skakel asb. alle elektroniese toestelle soos elektriese kombers en lugversorging af wanneer die eenheid verlaat word.
- Sluit asb. die vensters en deure wanneer die eenheid verlaat word.
- Uitklok is streng om 10:00 op die uitklokdatum.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106 Johan Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang