The Canals 05
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 129
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Bernardt J - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, beautiful and perfect location.
Bridget M - Feb 2024
Algehele gradering
Glorious!
Schalk R - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike plek, ons kinders wil daar bly.
Mariza N - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Marilee P - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik! Hemels!
Wilma B - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
The Canals 05 se terugvoer
Good day, thank you for your comments. The UPS is only available for use with Wi-Fi, TV and lights. Maybe the batteries were flat due to load shedding. You should have contacted me then I could perhaps have assisted you, now, unfortunately, it is too late.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Marwaan B - Feb 2023
Algehele gradering
A fantastic weekend of relaxation and fun with the family.
Lees meerSarah-ann B - Des 2022
Algehele gradering
Veilige, ruim eenheid reg langs die kanaal.
Lees meerMarius O - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie rustevol en wonderlik.
Malinda V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, uitstekende ligging.
Adele V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne naweek.
Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
All I can say is that it was peaceful and relaxing, enjoyed the silence tremendously.
Marietjie N - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek. Verseker sal ons weer daar bespreek.
Ignatius D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Myrtle Haystek het ons met aankoms by die hek ontvang en ons tot by die eenheid begelei.
Helenka O - Mei 2021
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek van die besige lewe. Uitsig is baie mooi en voel sommer of jy ver weg is! Ons almal het dit baie geniet en sal beslis weer gaan!
Zane R - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek bestemming.
Julia M - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderful house with a great access to the canal.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap