Watersmeet Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersmeet Cottages bied bekoorlike selfsorg-klipkothuise op 'n veilige kunsvlieghengel-landgoed 16 km buite Dullstroom.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat individueel versier is. Die Watersmeet Kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Hierdie huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en die kombuis is ten volle toegerus. Die Feathers Kothuis bied weer 'n oopplan-leefarea, 'n kaggel en 'n kombuisie, en het slaapplek vir 2 gaste.

Elke klipkothuis het 'n onderdak-patio met braaigeriewe en 'n prentjiemooi uitsig van die area. Die landgoed bied gratis forelhengel en rivierhengel is beskikbaar met 'n lisensie. Daar is ook goeie sekuriteit met 24-uur-patrollies, 'n spa, 2 restaurante, perdrylesse, stap- en bergfietsroetes en oorgenoeg wild om te verken.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersmeet Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za