Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watersmeet Cottages

Selfsorg
Feathers Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die sitarea het 'n bank en 'n kaggel en die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en ingeboude kaste toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n mooi uitsig en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Watersmeet Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het toegang tot die tweede, aparte badkamer. Dié huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n groot gasstoof, oond, yskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n mooi uitsig en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa-weg 68, Walkersons Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw8E4v8QS4FxEn9jKtWtMJvZvGCIGwoWiWl5bQKJXJTPNCM3CJR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 68 Santa Road Walkersons Private Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.362454 30.195557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem