LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Watersmeet Cottages | LekkeSlaap
+19

Watersmeet Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Watersmeet Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riaan K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en beeldskoon.

Sien sterre.

Charles H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil area en veilig. Stap is die sport van die dag.

Vele damme om vlieghengel te doen, as jy kan.

Morne P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en baie mooi omgewing.

Het lekker gebly, omgewing lekker stil, geriewe baie goed en skoon.

Wianca F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wianca F
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel.

Ongelooflike naweek in ‘n knus kothuis. Pragtige uitsig, kaggel, kinders kon rondspeel. Visvang, perdry op perseel. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Yvonne V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en het dit geniet.

Verblyf was uitstekend skoon en netjies gewees. Die diens was goed en mense was baie gaaf en jy voel baie welkom en hulle skep 'n baie warm atmosfeer. Dankie, was baie lekker daar en sal weer gaan.

Liesel O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel O
Gesin met klein kinders

Stunning views! Children loved the space and was so lovely! Planning next trip back!

Beautiful little cottage! Perfect place for a family break! We loved every second and will be back in the summer!

John C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te rus.

Hierdie is 'n fantastiese plek om te rus. In die week wat ons daar was kon ons elke dag in 'n ander rigting stap en nuwe besienswaardighede aanskou. Die landgoed is ongelooflik mooi uitgelê. Die plek is netjies en die gasheer is baie vriendelik. Goeie waarde vir geld.

Hester S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met vriende

Fantasties.

Heerlike, rustige, sielsverrykende naweek. Die stilte is ongelooflik!

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa-weg 68, Walkersons Privaat Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw8E4v8QS4FxEn9jKtWtMJvZvGCIGwoWiWl5bQKJXJTPNCM3CJR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 68 Santa Road Walkersons Private Estate 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.362454 30.195557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!