Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterstone East

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R195 administrasiefooi en R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet 40 dae voor die inklokdatum betaal word; 'n deposito van 100% word vereis vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gedoen is.
‘n ID of ‘n paspoort word met inklok vereis.
'n Administrasiefooi van R195 word per bespreking gehef.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 word gehef. Dit sal op gaste se kredietkaart gereserveer word.
Tariewe word per dag gekwoteer.
Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.
'n Skoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien gaste vir 8 of meer nagte bespreek het moet die eenheid skoongemaak word tydens verblyf en sal dit teen 'n ekstra koste wees. Skoon linne word ingesluit in die fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 518
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 518
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 518
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square 1, Waterstone East Eenheid F201, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4d21f09d7693f6510d9346971ffe2ba33b474ca5a3cec549619e633ba872f21ba7413d4f972012fbb682bb027c2c928159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 518 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Waterstone Square Unit F201 Waterstone East 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8856332 18.5149472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem