+31
Selfsorg in Sabie

Waterval Self-catering Holiday Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Miempie B
1 nag
5.0
Jul 2026

Bevegelig. Baie aangenaam en veilig. Die laaste 200 m tot by die hek was baie lelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie ruim en gerieflik. Ongelooflik lekker gebly. Daar is soveel spasie in al die vertrekke en alle onderhoud is op datum. Ons kon gesellig kuier, braai en pool speel met die mooiste uitsig om na te kyk. Rina het ons baie goed ontvang en alles deeglik verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delekile H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Super great place. Peaceful, private, clean, loved every minute of the stay. The owner communicates throughout the booking process. Definitely a good place to unwind and relax. Easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf
3.6
Jun 2026

Beautiful views, but the bedrooms and beds did not meet expectations. Overall, I had a pleasant stay and the views were absolutely beautiful. The location and surroundings were definitely highlights of the experience. However, I was somewhat disappointed with the bedrooms, as they did not meet my expectations. In particular, the beds appeared to be quite worn and were not as comfortable as I had hoped, which affected the overall quality of the stay. With some attention to the condition of the bedrooms and mattresses, the property could offer a much better guest experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Vivian B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Very good, thanks. Very nice, thank you. Everything needed was available. The gravel road could be improved a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Awesome. Fantastic views and value for money. Rina is an absolute star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en skoon met 'n ongelooflike mooi uitsig. Beslis die geld werd. Baie lekker. En ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter-Charles P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alles was baie netjies, gerieflik en ontspanne. Almal is vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

The property is beautiful and spacious; we enjoyed it overall. Stay was great, thank you. There are not so many guesthouses that can take a group our size, and this place handled it very well. Only note, there is no washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Amazing. Amazing house with very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R8 600
50 % AF
R8 600 R4 300
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R8 600
50 % AF
R8 600 R4 300
per nag, vir 16 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R8 600
50 % AF
R8 600 R4 300
per nag, vir 16 mense
Bespreek

Off Main Road, Waterfall Farm 41, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e63c20911b22bb0e27bda823697b8304af5771df1daad2ac1f3d26e978fba6a3359d17ceadc4aa6255285e1513d74f6271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 600 nouVanaf R4 300 per nag, vir 16 mense 38 5 1 5 Off Main Road Waterfall Farm 41 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.08558858681 30.792340174513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang