25% af Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Jan 2020 tot 1 Mrt 2020.
Mpumalanga Akkommodasie by Waterview House | LekkeSlaap
+19

Waterview House

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Waterview House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Emsie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie S
Gesin met tieners

Heerlike, ontspannende verblyf met pragtig uitsig.

Ons kan die verblyf beslis aanbeveel. Die huis en fasiliteite is soos geadverteer en beter. Ons is vriendelik ontvang. Die roete na die huis is effens uitdagend indien dit elke dag gery moet word en ons sal aanbeveel dat indien u elke dag in en uit moet ry, dat u vooraf die presiese aanwysings kry.

Valerie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

We always get our value for money at the place so amazing.

Fatimah W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fatimah W
Gesin met tieners

Die huis was sowaar gemaklik.

Asemrowende uitsigte, stil, baie ontspannend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The house was exceptionally comfortable.

Stunning views, quiet, absolutely relaxing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Valerie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional experience!

We had so much fun and the house is homey. We are definitely going back!

Wimpie H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie H
Besigheidsreis

Bekostigbare verblyf, vriendelik ontvang met pragtige uitsig!

Sien sterre.

Aletta B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spasie en die badkamers en kombuis is baie modern en netjies. Heerlik rustig. Gemaklike beddens.

Ek het gesukkel met die aanwysings en Truida moes my telefonies inpraat. Duidelike aanwysing vanaf die R544 sal baie help. Die akkommodsie was gemaklik en netjies en Truida het my met die intrap tuis laat voel en Seker gemaak ek weet waar alles is. Vandaar het ek rustigheid en totale ontspan tyd gehad. Die Jacuzzi was reeds opgewarm en die wintersaand was toe glad nje so koud nie! Met die heerlik vuurmaakplek/braai het die volgende aand met n pragtige uitsig oor die rivier en dam en gesellige vuur verseker dat die naweek 'n groot sukses was. Ons het by die kiosk 'n biertjie gaan drink en die diere geniet wat rustig daar rondloop. Ons het nie 'n boot gevat nie, maar die sal definitief volgende keer saam gaan.

Tina L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tina L
Gesin met klein kinders

Lekke!

Geskik as jy 'n boot of quad wil saamneem. Die warm water is nie altyd genoeg nie.

was R750
Vanaf R563
per nag (vir 2 persone)
Spesiale Aanbod 25% af
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 7 Jan 2020 tot 1 Mrt 2020.
was R750
Vanaf R563
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R750
Vanaf R563
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witbankdam, Witbank, 1039, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMDJhYTQ4LTIwMDAtNDkyMC1hNDY1LTE0M2JmZjkzMGEwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R563  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Witbank Dam Witbank 1039 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.929638512836 29.295507109146
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za