Watsonia Nature Lodge
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-laan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Watsonia Nature Lodge is in Scarborough geleë, 'n afgeleë kusdorpie op die punt van die Kaapse Skiereiland wat as 'n Bewaringsdorp aangewys is. Watsonia Nature Lodge is langs die Kaappunt Natuurreservaat geleë wat deel vorm van die Tafelberg Nasionale Park. Daar is 'n rits voetslaanroetes op die voorstoep, sowel as avontuur-doendinge vir branderplankryers, vlieërbranderryers, bergfietsryers, bergklimmers en roeiers. Gaste kan gerus die gasheer vir raad en voorstelle vra.
Verblyf word in 'n onberispelike, afgeleë kothuis teen die berg met 'n uitsig oor die see aangebied. Die bekoorlike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het ook 'n ten volle toegeruste kombuis en leefarea wat na 'n houtdek met 'n sitarea lei en perfek is vir ontbyt en skemerkelkies.
Aan die een kant van die dek is daar 'n buitestort - dit is iets besonders om tussen die takke en blare van die manjifieke Blinktaaibos te stort. Watsonia-kothuis is met Tafelbergsandsteen gebou wat met die hand gesny is. Dit maak dit lekker koel tydens die warm somermaande en tydens die koeler wintermaande, absorbeer dit die sonstrale om 'n lieflike knus atmosfeer te skep. Die privaat kothuis het 'n houtvloer, stapeldeure wat die natuur innooi en 'n grasdak, en 'n perfekte see-uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Janis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Watsonia-laan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Watsonia Nature Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-laan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap