Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watsonia Nature Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Janis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Watsonia Nature Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lesinda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike verblyf vir 2 persone wat wil tyd saam spandeer met pragtige see-uitsigte.

Verblyf was baie gemaklik en die huis is toegerus met "romantiese en kwaliteittyd vir 2 persone" in gedagte. Die see-uitsig vanaf die slaapkamer, stoep en leefarea is pragtig! Die meubels was gemaklik en alles was stylvol in die huis. Die gasvrou was baie bedagsaam en het elke dag sekergemaak dat alles in orde is by ons. Dit is 'n pluspunt dat die restaurante so nabygeleë is. Die badkamer is net bietjie ongemaklik omdat dit in die lae deel van die boonste verdieping gebou is waar die grasdak naby aan die vloer is. Ek sou 'n kragprop naby aan die oulike spieëlkas, waar mens jou hare kan droogblaas, verkies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, charming, rustic and comfy cottage with stunning views.

My wife and I loved our stay here so much. The cottage itself has a wonderful aesthetic - stone walls, thatched roof, and wood, with charming accents and decor. Beautifully comfy couches overlooking the sea views, and a sunny upper bedroom area. The host was attentive and made sure we had what we needed. Restaurants and delis close by meant we didn't get in our car once the whole weekend - beaches and food all within walking distance. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very special place and stunning getaway!

We had a really great weekend away at the Watsonia Nature Lodge. The cottage is beautiful, the view is spectacular, the beach is conveniently close by (5 min walk) and the people in Scarborough are so kind and friendly. Our 2 small dogs had an awesome stay too! We look forward to our next visit, thank you Janis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janét S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janét S
Gesin met tieners

Fantasties!

Het heerlik gebly! Die kothuis is netjies, knus en perfek geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-marick K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Uitstekende ligging en so stil. Die uitsig is ook fantasties en sommer vanuit die slaapkamer. Ons sal vir seker weer gaan.

'n Kaggel sou 'n goeie ekstra wees gedurende die winter. Ons was wel snoesig en het heerlik gekuier en geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful Cottage.

Had an amazing stay at Watsonia Cottage! It was absolutely stunning, a few minutes' walk from the beach and some vibey restaurants. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en attention to detail. So welkom gevoel.

Lekker stapafstand van pragtige strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe776de052b25862b04a65abf059c02a4db8fc6c2e654e9839aa3313a93380b20114264f913a4c22d0b8bb3dffa98d466c1fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 80 Mountain Rise Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196033516393 18.375882486385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem