Wavecrest 1101
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wavecrest Romantica, Strandstraat 27, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wavecrest 1101 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n moderne woonstelblok in die Strand. Die woonstel is oorkant die pad vanaf die strand en bied lieflike see-uitsigte.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in elk van die 2 badkamers. Die woonstel het 'n sonnige oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en stoof, 'n mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. In die sitarea is 'n TV met sekere DStv-kanale en die sitarea lei na 'n privaat balkon.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
'n Gemeenskaplike swembad en houtbraai-area is op die grondverdieping van die kompleks beskikbaar.
Die woonstel is stapafstand van die strandfront se restaurante en winkels af. Strand Gholfklub is 3 km van die woonstel af.
Slaapplek
’n Bespreking by Wavecrest 1101 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Seranne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 2
Ligging
- Wavecrest Romantica, Strandstraat 27, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Wavecrest 1101 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wavecrest Romantica, Strandstraat 27, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom