7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Waverley Weg, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Waverley Kottage is 'n kothuis in Bloemfontein, die hoofstad en grootste stad van die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefruimte sluit 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ook 'n houtstoof.
Gaste kan buite eet onder die oordekte stoep, ontspan in die privaat tuin of 'n verfrissende swem in die swembad neem. Binnebraaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar. Vir vermaak is daar 'n pyltjiebord en 'n snoekertafel beskikbaar.
Waverley Kottage is gerieflik geleë net 3 minute vanaf Oranje Meisies Skool, 7 minute vanaf Hoërskool Sentraal, 11 minute vanaf Grey Kollege, en 7 minute vanaf die N1.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Grethe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 56 Waverley Weg, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Waverley Kottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Waverley Weg, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang