Waves and Wildflowers
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R786.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vir sekuriteits- en verifikasiedoeleindes word 'n geldige ID of paspoort by inklok vereis. Alle eiendomme is streng rookvry, en huurders aanvaar volle aanspreeklikheid vir alle minderjariges en besoekers. Troeteldiere, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Vir verblyf van 8 nagte of meer word 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf, insluitend vars linne, voorsien. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.
'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag hang af van die standaard van die eiendom en kan na goeddunke van die eienaar of bestuur aangepas word.
Om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te verseker, word elektrisiteitsverbruik beheer deur 'n billike gebruiksbeleid wat redelike daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.
'n Laat inklokfooi van R250 is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00, betaalbaar in kontant direk aan die gasheer van die eiendom met aankoms. Aankomste na 00:00 sal 'n fooi van R350 beloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 15 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 15 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang