LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waves Crest in Rooiels | LekkeSlaap
+7

Waves Crest in Rooiels

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lover's Walk 55, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Waves Crest in Rooiels is teen die see geleë met panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Hierdie huis is van nuuts af ontwerp en opgeknap en het 3 vlakke, 4 slaapkamers en 4 badkamers met gemaklike slaapplek vir 8 gaste.

Die 4 slaapkamers is ruim en smaakvol versier en elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is op die grondvloer en het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof en -oond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Bring asb. jou eie slimkaart saam en jy is ook welkom om jou eie dekodeerder te bring indien jy sou wou.

Waves Crest het buitemeubels, 'n draagbare braai en 'n toesluitmotorhuis. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode binne die huis.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Pringlebaai se strand, Stony Point Pikkewynkolonie, Bettysbaai se hoofstrand, Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine, Luiperdskloof-staproete en Kogelberg Natuurreservaat in.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Waves Crest in Rooiels
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lover's Walk 55, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waves Crest in Rooiels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lover's Walk 55, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZDhjMjllLWI0ZmEtNGE1MS1hNWNhLTZlNDAyNTQxYjEyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 55 Lover's Walk Rooiels 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.299555549166 18.817821768235
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!