Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves Of Grace Seafront Villa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Waves Of Grace Seafront Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Linda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, fantasiese uitsigte.

Mooiste plekkie met beste diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo D
Saam met vriende

Pragtige uitsig!

Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die uitsig is ongelooflik. Sal vir seker weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Beste Margo,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Sandra & Span

Waves Of Grace Seafront Villa
Sienna F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sienna F

Relaxing and beautiful.

The team was absolutely amazing! They made us feel so welcome and were all so lovely! The breakfasts were phenomenal, and overall it was the perfect stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Thank you for the amazing review, Sienna. We loved having you here and hope to see you again.

Waves Of Grace Seafront Villa
Renate V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustigheid by die see.

Baie lekker en baie vriendelike personeel. Ligging is perfek al het ons kamer nie 100% see-uitsig gehad nie, was dit geen probleem. Ontbyt was heerlik so op die stoep. Die naam beskryf dit mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jou hier te hê en ons hoop ons sien jou weer.

Waves Of Grace Seafront Villa
Mariette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, uitstaande diens en waarde vir geld.

Ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie, Mariette, ons waardeer dit en hoop ons sien julle weer.

Waves Of Grace Seafront Villa
Ken V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, behulpsame personeel, voel soos huis.

Baie lekker gebly, direk op die strand, die vars see lug en uitsig onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly julle het lekker by ons gebly.

Waves Of Grace Seafront Villa
Nellie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, uitstekend. Vervullend en bevredigend.

Al wat ons kan vertel is dat dit soos hemel op aarde gevoel het. Die gesindheid van Sandra en haar span was so uitstekend dat ons onmiddellik tuis gevoel het. Dis regtigwaar iets om na uit te sien. Die genade van die Here ervaar 'n mens letterlik daar en ons huwelik het weer vlam gevat daar in daardie atmosfeer deur net te kyk na die geestlike woorde teen die muur. Ek sal rerig gebroke gesinne aanbeveel om regtigwaar na Waves Of Grace te gaan. Ons het die genade van die liewe Heer opreg ervaar. Nogmaals baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Beste Nellie, ons is so bly julle het dit by ons geniet, baie danie vir die resensie ons wardeer dit vreeslik baie.
Ons hoop julle kom weer vir ons kuier.
Vriendelike groete,
Sandra en Span

Waves Of Grace Seafront Villa
Willem C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiale ligging en luukse verblyf, sal verseker weer besoek.

Wonderlike uitsig oor die see, skoon en netjies, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jul hier te hê.

Waves Of Grace Seafront Villa
Koos E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, gasvrye atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie Koos, ons het dit geniet om jul hier by ons te he.
Vriendelike groete,
Sandra en Span

Waves Of Grace Seafront Villa
Mariaan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Besigheidsreis

Puik! Sien sterre.

Sal ver soek vir beter verblyf, skoonste en netjieste verbyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie Mariaan, ons sien uit om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Sandra en Span

Waves Of Grace Seafront Villa
Herman S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid van die gasvrou is net ongelooflik. Baie dankie gasvrou.

Die gasvrou vandat ons daar ingestap het, was vriendelik, en hulpvaardig en onmiddelik 'n heerlike koppie koffie aangebied en om ons welkom te laat voel. Die heerlikste ontbyt, wat vooraf, bespreek is, is voorgesit, veral die oats pap. Met ons volgende besoek aan George, sal ons defInitief weer daar gaan woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie Herman en Anneke, ons wardeer jul baie en sien uit om jul weer hier te bederf.
Vriendelike groete,
Sandra en span

Waves Of Grace Seafront Villa
Chris W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay over on Meander down the coast.

Luxurious appointed en suite room with 180 sea and bay views. Professional and friendly service. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Dear Chris,
Thank you for the amazing review, we loved having you here.
Looking forward to having you here again.
Warm regards,
Sandra and Team

Waves Of Grace Seafront Villa
Suzette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Alles het seepglad verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Dearest Suzette,

Thank you for the amazing rating.

Warm regards,
Sandra and Team

Waves Of Grace Seafront Villa
Joa O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful guesthouse, fanastic location and wonderful service.

I can highly recommend the guesthouse. We stayed in one of the beautiful double rooms. Had the most amazing sea view. Sandra is a wonderful hostess. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Dearest Joa and Stephan,
Thank you for the amazing review, we loved having you at Waves of Grace and we are so happy you enjoyed your stay.
We hope to see you soon again.
Kindest regards,
Sandra and Team

Waves Of Grace Seafront Villa
Philip M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topklasverblyf by die see.

Ideale ligging op die strand, topverblyf en uitstekende personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Beste Philip, baie dankie vir die fantastiese resensie, ons wardeer dit baie en hoop ons sien julle weer. Groete. Sandra en Span

Waves Of Grace Seafront Villa
Daniel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en baie mooi eenheid.

Baie mooi en luukse eenheid. Die area was so lekker stil met 'n baie mooi uitsig oor die strand. Sal beslis weer wil teruggaan. Die eienaar was vreeslik vriendelik en mens laat tuis voel van die begin af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie vir die oulike resensie. Dit was heerlik om julle hier by ons te he. Hoop julle kom gou weer kuier.
Sandra en die Waves of Grace Span.

Waves Of Grace Seafront Villa
Elzbeth B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzbeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Wat 'n mooi, skoon en netjiese plek. Alles was 100% in plek van ons aankoms tot ons vertrek het. Spesiale dankie aan julle gasvryheid Sandra en Rita, julle het ons so tuis laat voel. Mag julle geseënd wees en elke dag ons Vader se teenwoordigheid beleef. Julle is die beste, ons kan julle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie, ons wardeer die wonderlike terugvoer, dit was heelik om jul hier te he.
Hoop ons sien jul gou weer.
Baie seeninge,
Sandra en die Waves of Grace Span

Waves Of Grace Seafront Villa
Vuyisile M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vuyisile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very bad experience. The parking was very small, and there was no TV in the room despite the amount I paid. There was no air-conditioning or heater, had to buy my own.

Very good value for my money. Won't ever return to the dwelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joubert S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie!

Een van die beste gastehuis-ervaringe wat ons ooit gehad het. Wêreldklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Altyd 'n groot plesier van die Waves of Grace span af, hoop om julle weer te sien.

Waves Of Grace Seafront Villa
Terence C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Arno is great! Hy maak 'n 5 ster-ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

By die see!

Wat 'n asemrowende uitsig en branders heeldag en heelnag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Thank you for your review.

Waves Of Grace Seafront Villa
Judy J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Dit was 'n wonderlike ervaring om by Waves of Grace oor te bly. Helouise is 'n uitstekende gasvrou, wat jou gemaklik en tuis laat voel. Diens is uitstekend, en niks is te veel moeite vir haar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Thank you soo much Judy for your heartfelt review. It was my absolute pleasure to host you and I hope we see each other again soon.

Waves Of Grace Seafront Villa
Marius S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens vanaf Anru gekry en hy is ook 'n Masterchef-kandidaat, ons kon nie beter diens gekry het vanaf Anru nie!

Puik diens, nee uitstekende diens vanaf Anru gekry. Vyf ster-diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie vir die amazing review.

Waves Of Grace Seafront Villa
Magdaleen E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlik gebly, dankie.

Ontvangs was vriendelik, kamer was gereed en skoon. Ontbyt was stiptelik bedien en die ligging perfek! Dankie, ons sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Baie dankie. I hope we see you again soon.

Waves Of Grace Seafront Villa
Marisa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak en rustig.

Wonderlike, luukse akkommodasie, fantastiese ligging en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Thank you Johan.

Waves Of Grace Seafront Villa
Annie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, asemrowend, mooi en rustig.

Die vriendelikheid en diens van die staf was ongelooflik, eenheid is volledig toegerus en ons kon net ontspan die hele naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer

Thank you for your amazing review Anne-Marie. I hope we will see you again soon.

Waves Of Grace Seafront Villa
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 1260, Beach Front, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c046d6a908c334a0ff5b6257eb2d394fe4b650988b21895e8d381327c9cf683ea7073486c1f8b83cd3c480843df411dae86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1260 Beach Road Beach Front 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.053806106287 22.391756772995