Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Wavesong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

A Wavesong is 'n pragtige vakansiehuis in 'n stil area van Jeffreysbaai. Dit is die ideale huis vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin aangesien dit ongelooflike uitsigte bied oor die omliggende dorp en veraf oseaan.

Die tripelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Let asb. dat slegs 2 verdiepings as die vakansie-eenheid gebruik kan word. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea is op die tweede verdieping en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met 6 stoele en 'n formele sitkamerarea. Daar is 'n TV-kamer met 'n kroeg en ingeboude braaigeriewe op die boonste verdieping van die huis.

Die huis het 2 balkonne met pragtige uitsigte en die boonste balkon het ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is naby 2 supermarkte, restaurante en branderplankrywinkels.

Slaapplek

’n Bespreking by A Wavesong sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Jaar gelys 15

Ligging

  • Palmsingel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 13, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe35d4c8f4d9c85a38ca92681d97db828548bb8b6ae7f47f58b27f350cc5658580440b047668acfc816ba924ad8f4563a3330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 13 Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0328688 24.9283023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem