Waterval-Onder Akkommodasie by Wayside Lodge | LekkeSlaap
+58

Wayside Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Wayside Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carolina F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina F

Uitstekend! Ongelooflike gasvryheid, netheid, veiligheid. Ons gaan beslis gereelde besoekers daar wees.

Wayside Lodge het al my en my ma se verwagtinge oortref. In die pragtige natuurskoon, kon ons rustigheid beleef. Sowel as uitstekende gasvryheid vanaf Pierre en Sally Ann, sy vrou. Die kos is van hoogstaande gehalte. Die eenhede is perfek skoon en gemaklik. Baie baie dankie vir 'n ongelooflike vakansie. Ons sien julle weer binnekort.

Cecilia V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek!

Gasheer baie hartlik. Sal aanbeveel vir mense wat sommer net wil wegbreek van alles - selfs vir familiebyeenkomste - baie ideaal.

Lynette V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met klein kinders

Dit was nou 'n lekker rustige naweek om net te rus!

Die plek is pragtig, skoon en ons het die swembad ten volle geniet, veral die kinders. Baie gaaf en behulpsame eienaar, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil weg kom en bietjie gaan rus.

Annette V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met vriende

Uiters aangenaam.

Wat 'n aangename ondervinding. Die enigste iets wat ek sou toevoeg, is dat 'n groter aanwysingsbord by die indraai aangebring word. Ons het na donker arriveer en was effens verward.

Wayside Lodge's terugvoer

Good day Annette,

Thank you for the great review and it was a pleasure hosting you.
As we speak I am busy building a big wall for more signage as per your suggestion to make us more visible at our entrance.

Hope to see you all soon
Thank you Pierre

Wayside Lodge
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 en 40 van die Plaas Doornhoek, JT 341, Waterval Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgRr7u4Qnw4DUbugsq16pke5WTri3y5tKxNfY7RyQdtojz0c36G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Portion 5 and 40 of the farm Doornhoek, JT 341 Waterval Onder 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.647381366484 30.384428533619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za