Weaver's Nest Restaurant and Country Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Weaver's Nest Restaurant and Country Inn is 6,4 km buite Wakkerstroom in Mpumalanga. Die instansie is op die rustige Weavers-landgoed, tussen heuwels en damme geleë. Gaste kan panoramiese uitsigte en die oorvloed van voëllewe geniet.

Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers, elk met 'n koningingrootte-bed asook 2 gastekamers met 2 driekwartbeddens elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar en word voorberei deur sjef Derek, wat baie jare se ondervinding in kulinêre genietinge het.

Weaver's Nest Restaurant and Country Inn het 'n kroeg waar gaste skemerkelkies kan geniet na 'n besige dag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Weaver's Nest Restaurant And Country Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za