Weenen Akkommodasie by Weenen Country Cottage | LekkeSlaap
+16

Weenen Country Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Weenen Country Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chloe M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding, great value, quaint cottage, incredible hosts, overall brilliant!

We had the most wonderful stay at Weenen Country Cottage. The bed was exceptionally comfortable, the cottage was gorgeously quaint, very clean and well kitted. It was on a beautiful quiet farm road, the hosts, Mike and Jenni had thought of almost everything to make our stay memorable. Highly recommend this hidden gem!

Ronnie F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige plek om te bly, veilig en naby baie dinge om te doen.

Anzele V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely money's worth and our stay was 100% great.

Cottage was very well equipped and very clean. Hosts were so friendly and helpful and we will recommend anyone to stay there.

Weenen Country Cottage's terugvoer

Thanks so much Anzele for visiting us and for your great review and recommendation.

Weenen Country Cottage
Sian T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sian T
Gesin met klein kinders

Gorgeous accommodation and affordable.

We enjoyed our stay and thanks to Jenni for the hot scones and cream early in the morning, the little things such as chocolate dipped nuts are welcome and thoughtful - we will return as the cottage had all the requirements and was neat with excellent bedding. I would also recommend some hooks for bags and coats. My main suggestion is directional signage from the main road and at the house. The aerial view of the accommodation is misleading, as this photo actually depicts the main house and not the accommodation offered itself. I would suggest an additional photograph of Weenen Cottage entrance among the Tamboti trees. We will recommend and stay again with pleasure.

Weenen Country Cottage's terugvoer

Thank you so much for the great review and suggestions, Sian. It is much appreciated.

Understandably, security can be a concern but there have been 2 petty theft incidents on the property over the past 40 years so security is limited to prevent petty theft.

Many thanks again for your visit.

Weenen Country Cottage
Janine R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Besigheidsreis

Lovely, quaint cottage.

Mike en Jenny was lieflik, ek is baie bly ek het by hulle bespreek. Baie rustig en gemaklik en hulle gaan regtig uit hulle pad vir hulle gaste. Baie dankie.

Weenen Country Cottage's terugvoer

Thank you so much for your excellent review and for visiting us, Janine.

Weenen Country Cottage
Johannes V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met tieners

Dit was 'n eerste maar nie 'n laaste nie.

Weenen Country Cottage is baie netjies en gerieflik. Weenen is baie stil en klein, maar vir 'n vinnige wegbreek van al die geraas en gejaag, die geld werd. Eienaars van die kothuis is baie vriendelik.

Weenen Country Cottage's terugvoer

Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer.

Weenen Country Cottage
Dirk S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Het gearriveer tydens donderstorm. Die kamer was onberispelik netjies en skoon. Selfs beskuit vir 'n reisiger soos ons wat al die pad gekom het van Gauteng. In die vroeë oggend die hoenders hoor kraai, baie spesiaal weg van die daaglikse gejaag in die stad.

was R585
Vanaf R497
per nag (vir 3 persone)
was R585
Vanaf R497
per nag (vir 3 persone)
was R585
Vanaf R497
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: West-weg 46, Weenen, 3325, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcyXt45x0iWGEWuPeiYkKNOM1VDmE6UAe8cNowYWVzfPaHIEs02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R585, nou Vanaf R497  per nag (vir 3 persone) 7 5 1 5 46 West Road Weenen 3325 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -28.851474259197 30.077663283376
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za