Wel-rie Guesthouse
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 156 Craib Avenue, Riebeekstad, Welkom, 9469, Vrystaat
-
Vanaf
R625R469 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wel-Rie Gastehuis is geleë in die voorstad Riebeeckstad in Welkom en bied 3-ster, skoon en gemaklike akkommodasie vir vakansiegangers, sakereisigers of oornagverblyf.
Die gastehuis beskik oor 13 kamers, insluitend 1 Wittebroodsuite en 1 Gesinskamer. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en swembad vir gaste se gebruik, 'n eetsaal waar ontbyt geniet kan word, sowel as veilige parkeergarages vir u voertuie.
Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die Wittebroodsuite, Gesinskamer en 3 van die ander kamers het elk 'n yskas.
Wel-Rie Gastehuis is naby 'n gimnasium, restaurante en winkels geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Dawid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 156 Craib Avenue, Riebeekstad, Welkom, 9469, Vrystaat
- Gaste dink Wel-rie Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 156 Craib Avenue, Riebeekstad, Welkom, 9469, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang