Welbedacht Estate Self-catering Accommodation
Kry 30% af vir verblyf voor 15 Julie 2024. Bespreekbaar tot 29 Mei 2024
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedacht-landgoed, ERF 8783, Glendore-weg, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welbedacht Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Die landgoed is naby Sardiniabaai se strand en die Walmer Park Winkelsentrum geleë.
Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat elk sy eie privaat ingang het. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elkeen het ook toegang tot 'n privaat dek, braaigeriewe in oorgenoeg parkeerplek. As jy smag na rus en vrede kan jy langs die swembad en in die onderdak-lapa ontspan wat omring is deur lowerryke tuine.
Doendinge in die omgewing sluit wandel in die natuur, gholf, perdry, fietsry en voetslaan in. Dit is maklik om die landgoed vanaf die N2 en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe te bereik.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nola Martha
Frieda
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Welbedacht-landgoed, ERF 8783, Glendore-weg, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Welbedacht Estate Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedacht-landgoed, ERF 8783, Glendore-weg, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom