Welcome Home Beachhouse Summerseas 42

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welcome Home Summerseas 42 is 'n selfsorgwoonstel wat smaakvol ingerig is en teen Port Elizabeth se strand in 'n veilige kompleks geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed met 'n bad of 'n stort in die badkamers. Die kombuisie is goed toegerus en het 'n stoof en oond, 'n skottelgoedwasser en 'n Nespresso-masjien. Die oopplan-leefarea en sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Die kompleks het direkte toegang tot die strand en het ook 'n swembad en waskamergeriewe. Die eenheid is naby verskeie restaurante, winkels en ander toeristebesienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Welcome Home Beachhouse Summerseas 42 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Welcome Home Beachhouse Summerseas 42 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za