Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wellstead Country Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Wellstead Country Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Urbanus H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urbanus H
Gesin met klein kinders

Baie lekker regtig waarde vir geld.

Wat 'n lekker plek, baie spasie, groot grasperk vir kinders om te speel met 'n baie mooi uitsig. Lekker naby die dorp geleë. Die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Dit was ongelooflik!

Wellstead Country Manor was vir seker kos vir die siel. 'n Mens kan nie anders as om te ontspan nie! Dit was baie rustig en die uitsig oor die berge is prentjiemooi! Alles was netjies en gerieflik. Die gasheer was die beste. Sy het altyd seker gemaak dat alles het wat ons nodig het om die wegbreek net meer plesierig en onvergeetlik te maak. My hondjies was heeltyd veilig en het die mooi groot grasperk vreeslik baie geniet! Sal die plek vir enige iemand aanbeveel! Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carna C

Rustig en pragtig. Sentraal as jy wil rondreis.

Baie vriendelik en pragtige plek! Baie verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndall F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall F
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay at Wellstead Country Manor.

Wellstead Country Manor is located just outside the Haenertsburg town area. It is a very clean, comfortable, and well-equipped unit with a beautiful view. Ann is an amazing host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel P
Gesin met tieners

Serala cottage is an absolute gem. The cottage is well equipped and homely. The location is perfect for a visit to Haenertsburg. The view from the cottage is simply breathtaking.

We were well attended to by the hosts, Ann and Barry. They went above and beyond to make our stay special and memorable, from keeping us informed of the weather predictions before our arrival to spoiling us with sherry and a warm fire. We could not have been more delighted. Beautiful place with stunning hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Wellstead Manor, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a5a5b4c8fdfbaeb9154beffe7827c3fecc10af7d6c1ad98fae06471e3ee911bed816c040c1c04254369f5c537e20a6ef85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Off the R71 Wellstead Country Manor 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.935809 29.939073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem