Wentzel
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 32, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 810 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Wentzel is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Arniston.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 2 yskaste en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n ingeboude braai-area en 'n TV.
Die leefarea bied toegang tot die tuin wat 'n draagbare braai het en troeteldiere is welkom, indien vooraf reëlings getref is. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Let asb. daarop dat die gebruik van die motorhuis word nie by die bespreking ingesluit nie.
Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang geleenthede, walviskyk, duik tussen die skeepswrakke aan die kus en vele meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en Waenhuiskransgrotte besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Wentzel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- 6de Laan 32, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Wentzel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 32, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom