+25
Selfsorg in Louis Rood

WesKus PanDokkies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie nice en gerieflik. Plekkie is uitstekend geleë, baie veilig, absoluut 'n moet om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Hallo Jaco, Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Pandokkie groete

Trudie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Cosy, comfortable stay. Very friendly reception. Cosy, comfortable stay with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Hallo Trudie, Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus gou weer. Groete, Hanlie

Elmo L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Goed uitgerus in 'n baie goed toegeruste woonstel. Hanlie was 'n fantastiese gasvrou en die pandokkie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Hallo Elmo, Baie dankie vir jou resensie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Kom kuier asb. weer. Groete Hanlie

Elnette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

5 heerlike dae by die Pandokkies met pragtige natuurskoon, rus en heerlike weer. Ons het baie lekker gebly, net bietjie knap as jy langer as 'n paar dae wil bly. Parkering is beperk en jy kan nie vriende nooi om saam te kuier vir 'n braai of kuiertjie nie. Spasie is net te beperk. Vir 'n wegbreek net vir 2 mense vir 'n naweek of langnaweek, is dit perfek. Hanli was baie vriendelik en die plekkie was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Baie dankie vir jou resensie. Dit is jammer dat jy nie 5ster verblyf ondervind het nie. Ek sou egter graag daaraan wou verbeter, maar kan ongelukkig nie my ligging verander, wat deeglik beskryf is op my advertensie, nie. Wat ander ekstra gaste aanbetref, is dit moeilik, want vir hoeveel gaste, wat ons plek gratis gebruik, moet ons voorsiening maak? Daarom is die huisies geadverteer vir 2 persone. Baie dankie dat julle ons huisie vir 2 ondersteun het. Vriendelike groete Hanlie

Naomi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs in netjiese, skoon plekkie. Mooi plekkie, maar baie beknop. Behoefte aan 'n spieel in die badkamer bo die wasbak. Parkeerruimte baie skuins en onvoldoende, veral as jy met 'n groot voertuig reis. Binnebraai rook blykbaar baie; gasvrou het ons vooraf ingelig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Goeie dag Naomi, Dit is baie jammer dat ons nie geslaag het om 5 ster akkommodasie te bied nie. Ongelukkig kan ek nie 'n spieel bo die wasbak sit nie, omdat daar 'n venster is. Ek sal wel kyk of ek dalk langs die venster 'n plan kan maak. Aan ons ligging en helling van die perseel kan ek nie verander nie en parkering is knap oral in ons dorp. Ek bied wel parkering voor my huis aan, wat meer gelyk is. Jy is voorwaar ons eerste gas wat die huisie as beknop beskryf. Ek sal wel kyk of ek dalk 'n skuif of 2 kan maak. Vriendelike groete, Hanlie

Laurin L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Comfortable. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Laurin, Baie dankie vir jou resensie, was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus gou weer. Groete Hanlie

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gasvry ontvang by pragtige netjiese woonstel. Pragtige, goed geleë en netjiese woonstel. Eienaar is baie behulpsaam en gasvry soos net die noord-Kapenaars kan wees. Baie lekker gebly en sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Hallo Danie, Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus gou weer. Pandokkie groete

Sonja G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pleasant. Beautiful little cottage. Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Beste Sonja, Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle hier te kon verwelkom, kom kuier gou weer! Groete, Hanli

Elize S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflik, netjies en Hanlie maak dit net soveel meer persoonlik met haar omgee. Heerlik, baie dankie aan Hanlie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Hallo Elize Dit was lekker om jul te ontmoet. Dankie vir jou resensie. Kom kuier gou weer by ons Pandokkies. Hanli

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Cheers. Heerlik rustig gewees en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
WesKus PanDokkies
Hallo Pieter, Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle weer! Pandokkie groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Kronkel Road, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc68c77f87d057efbf6c264da9f3f6009ddd420df3d8343ebb5e3c650a8205c146657987238c63c33dc0384c382b2cdb15b66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 45 Kronkel Road Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -31.7511147859 18.229429721832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang