Weskus Hokkie
Opsomming van Resensie
Jacobus N - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie lekker.
Jill W - Mrt 2021
Gemiddeld
All our needs were catered for, had a wonderful time. Will call there again.
Lees meerAndre N - Mrt 2021
Gemiddeld
Uit die boeke uit gewees.
Ronel R - Mrt 2021
Gemiddeld
Rustig, privaat, rustic. Die badkamer, story en Jacuzzi is fantasties!
Emmerentia Z - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier in mooi uitsig-eenheid.
Benice N - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlike rusplek.
Kobus C - Nov 2020
Gemiddeld
Uitstekende wegbreekplekkie.
Jessica S - Nov 2020
Gemiddeld
Absolutely serene. A total getaway.
Sara B - Nov 2020
Gemiddeld
An unbelievable destination in a beautiful setting, wonderful hosts and everything you need for a time out!
Mark C - Okt 2020
Gemiddeld
Ongelooflike plek om die siel tot ruste te laat kom. Sien julle beslis weer.
Vernita B - Sep 2020
Gemiddeld
Romanties en feestelik!
Ann S - Sep 2020
Gemiddeld
Peaceful, secluded with a great view.
Abraham D - Sep 2020
Gemiddeld
Asemrowende plekkie
Jethro G - Aug 2020
Gemiddeld
Phenomenal break away to a magical place.
Lees meerAlice C - Mrt 2020
Gemiddeld
Romantic beauty spot.
Lees meerYolandi V - Mrt 2020
Gemiddeld
Ons tyd daar sal vir altyd by ons bly. Dit was pragtig en privaat.
Pierre S - Mrt 2020
Gemiddeld
Asemrowend.
Lyndi E - Feb 2020
Gemiddeld
Mooi uitsig en omgewing om te bewonder, salig in die natuur.
Martie E - Jan 2020
Gemiddeld
Die view is awesome. Kyk uit oor die plaas, die see en die kranse aan die een kant.
Craig W - Des 2019
Gemiddeld
A little piece of heaven.
Retha E - Nov 2019
Gemiddeld
The stay was great.
Linda V - Okt 2019
Gemiddeld
'n Unieke, baie privaat wegbreekplek wat ideaal is om net op jou maat te fokus en die huweliksvlammetjie 'n hupstoot te gee.
Lees meerArmandt C - Sep 2019
Gemiddeld
What a gem.
Danel V - Sep 2019
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Lucia R - Sep 2019
Gemiddeld
Beste plek vir rus en niks doen in die natuur.
Mariett S - Aug 2019
Gemiddeld
Kos vir die siel!
Charl E - Aug 2019
Gemiddeld
Ongelooflike plek om te kom rus saam met jou geliefde.
Cornelia V - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Keri N - Mei 2019
Gemiddeld
A perfect little spot.
Derick J - Apr 2019
Gemiddeld
Idilliese plaasverblyf.
Laremy L - Apr 2019
Gemiddeld
Hemels.
Elzaan J - Apr 2019
Gemiddeld
Salig en vreedsaam in die natuur.
Sandra B - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Rika V - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Bobby R - Mrt 2019
Gemiddeld
Relaxing, private, amazing views, definitely worth a visit!
Hellmut K - Mrt 2019
Gemiddeld
Twee nagte is nie genoeg om die plek en sy omgewing ten volle te kan geniet nie, heerlik!
Barlow D - Mrt 2019
Gemiddeld
'n Baie intieme ontmoeting met die natuur en jou eie gevoelens. Beste plek om weg te breek om jou gedagtes weer agter mekaar te kry.
Lize-marie V - Feb 2019
Gemiddeld
Asemrowend, pragtig en rustig.
A H - Feb 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik daar gebly en niemand het ons gepla nie. Ek beveel aan dat net 2 mense soos man en vrou daar kan ontspan om van stad te "vlug".
Heidi L - Feb 2019
Gemiddeld
Good service all round.
Salomie H - Jan 2019
Gemiddeld
Hier is nie genoeg sterretjies om die plek te beskryf nie.
Tersia S - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome.
Dina H - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasmagories verby.
Nadine S - Des 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gebly.
Maryke B - Des 2018
Gemiddeld
Ons kom beslis weer en beslis langer.
Pierre S - Nov 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Renate C - Nov 2018
Gemiddeld
'n Growwe diamant wat mens terug aarde toe bring.
Anso V - Nov 2018
Gemiddeld
Stukkie hemel op aarde.
Chantal M - Okt 2018
Gemiddeld
Heiligdom.
Elmarie H - Okt 2018
Gemiddeld
Rusplekkie om net stil te raak!
Renee B - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustig en privaat. Kon heerlik ontspan. Mal oor die stilte en uitsig!
Johane V - Okt 2018
Gemiddeld
Wonderlike begin vir ons wittebrood.
Adele C - Okt 2018
Gemiddeld
Amazing!
Pierre N - Okt 2018
Gemiddeld
Amazing!
Quintin O - Okt 2018
Gemiddeld
Truly amazing.
Thys E - Sep 2018
Gemiddeld
Awesome, peaceful and relaxed, close to nature.
Chris B - Sep 2018
Gemiddeld
Perfek!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect!
Stop waiting and just book the place. Can't think of a better spot to rest the soul.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Micaela P - Sep 2018
Gemiddeld
Relaxing and picturesque getaway spot.
Amanda V - Aug 2018
Gemiddeld
'n Rusplekkie vir mense wat die ongerepte natuur waardeer.
Lees meerPetro V - Aug 2018
Gemiddeld
Wow!
Greg Holloway H - Jun 2018
Gemiddeld
It was great!
Charmian V - Jun 2018
Gemiddeld
Amazing!
Shané S - Mei 2018
Gemiddeld
Rustige one wing met 'n stunning view.
Marlene P - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was awesome. Gaan 1 keer 'n jaar vir my "muf"-tyd soontoe ─ definitief!
Angie K - Mei 2018
Gemiddeld
Awesome plekkie!
Marlene H - Mei 2018
Gemiddeld
Absoluut 'n juweel van 'n plekkie.
Ian M - Apr 2018
Gemiddeld
Jeanette and I had the most amazing two days at Weskus Hokkie, I recommend this to anybody who wants time away, had a fantastic experience.
Lees meerBilly S - Mrt 2018
Gemiddeld
Privaat, kalmerend en uitstekend.
Ute B - Mrt 2018
Gemiddeld
Back to nature on the West Coast.
Trulene T - Feb 2018
Gemiddeld
Die 2 dae het gevoel soos 'n week se vakansie.
Filipe D - Feb 2018
Gemiddeld
Rejuvenates your soul.
Jeannie H - Jan 2018
Gemiddeld
'n Blyplek vir jou emmerskoplysie!
Philip P - Jan 2018
Gemiddeld
Baie baie baie lekker plekkie.
Cathy G - Des 2017
Gemiddeld
Little piece of heaven.
Nadia V - Nov 2017
Gemiddeld
Privaat en baie relaxing.
Dawid V - Nov 2017
Gemiddeld
Wonderbaar.
Benjamin S - Okt 2017
Gemiddeld
Ver van alles en almal, omring deur die natuurlike Weskusskoonheid.
Lees meerDouwene O - Sep 2017
Gemiddeld
Ek kan een woord gebruik: fantasties.
Riana L - Sep 2017
Gemiddeld
Fantastiese ervaring wat ons terug laat verlang.
Robin G - Sep 2017
Gemiddeld
Great for peace and quiet and solitude. Confortable cottage with a unique outside/inside bathroom.
Lees meerMadelein L - Sep 2017
Gemiddeld
Kos vir die siel.
Philip J - Aug 2017
Gemiddeld
Los hande die twee lekkerste aande van ons lewens, ongelukkig was dit net te kort.
Len J - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was die beste vakansie wat ek en my vrou ooit beleef het.
Cindy C - Jun 2017
Gemiddeld
Such a gem! Can't wait to return!
Lees meerHenrietta H - Mei 2017
Gemiddeld
Weskus Hokkie se eenvoud en rustigheid laat 'n naweek se rus soos 'n week voel - die badkamer is 'n belewenis!
Mariska W - Mei 2017
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties.
Jan-albert H - Mei 2017
Gemiddeld
Lekker rustig en stil.
Hennie D - Mei 2017
Gemiddeld
Rustig, natuurskoon, hemels, woorde kan nie beskryf en geen foto doen die plek "justice" nie.
Willem S - Apr 2017
Gemiddeld
Ongelooflike wegbreek.
Lees meerAndre S - Apr 2017
Gemiddeld
Peaceful and romantic.
Johan K - Apr 2017
Gemiddeld
Beste wegbreek van ons lewe.
Xagene D - Mrt 2017
Gemiddeld
Fantasties, rustig en ontspanne!
Johan K - Mrt 2017
Gemiddeld
Een stukkie paradys in die Weskus.
Adriana B - Mrt 2017
Gemiddeld
Ongelooflik! Maklik een van die beste plekkies in SA om te wees
Ben B - Mrt 2017
Gemiddeld
Weskus Hokkie is my nuwe absoluut favourite wegbreek-bestemming!
Lees meerStephan C - Feb 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Carel D - Feb 2017
Gemiddeld
Lekker stil en rustig.
Pedri V - Feb 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Leanie S - Feb 2017
Gemiddeld
Weskus Hokkie, an absolute gem!
Thea H - Jan 2017
Gemiddeld
Privaatheid op sy beste!
Weskus Hokkie's terugvoer
Hi Thea baie dankie ek is bly as julle lekker gebly het en dit geniet het. Sien julle weer!
Pieter N - Des 2016
Gemiddeld
Ongelooflike vrede en stilte. Ryk natuurlewe. Uitsig onverbeterlik
Lees meerAudrey S - Nov 2016
Gemiddeld
Stukkie hemel.
Elke V - Nov 2016
Gemiddeld
Absoluut hemels!
Alicia S - Okt 2016
Gemiddeld
Amazing, will definitely be back again!
Botha M - Sep 2016
Gemiddeld
Heerlike rustigheid in pragtige natuurskoon.
Willie B - Sep 2016
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike belewenis!
Michelle D - Aug 2016
Gemiddeld
Pure bliss.
Sandra S - Aug 2016
Gemiddeld
Ongelooflik!
Petre C - Aug 2016
Gemiddeld
Lekker rus en stilte, 'n plek waar mens kan afsit.
Stephan C - Jul 2016
Gemiddeld
Een van die beste naweke ooit!
Landi B - Jun 2016
Gemiddeld
Dit was hemels!
Tertius M - Jun 2016
Gemiddeld
Die rustigheid self!
Hanneke S - Mei 2016
Gemiddeld
Genade onbeskryflik groot. Dít is hoe ek alles op hierdie plaas ervaar het.
Lees meerLawrence L - Mei 2016
Gemiddeld
Absolutely amazing place.
Lees meerCorne L - Apr 2016
Gemiddeld
Dit was net eenvoudig heerlik.
Gretna M - Apr 2016
Gemiddeld
Dit was soos warm "chicken soup for the soul".
Lee H - Apr 2016
Gemiddeld
Wegsteekplekkie waar jy totaal kan vergeet van die "rat-race".
Janus B - Mrt 2016
Gemiddeld
Fantastiese plekkie vir 'n salige wegbreek!
Bossie M - Mrt 2016
Gemiddeld
Weskus-ervaring op sy beste.
Lees meerOwen K - Mrt 2016
Gemiddeld
Absoluut ongelooflik.
Angelique H - Feb 2016
Gemiddeld
Kos vir die siel.
Francois R - Jan 2016
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Lees meerJeanine V - Jan 2016
Gemiddeld
Fantastiese belewenis!
Lees meerFlorette V - Des 2015
Gemiddeld
Awesome plek en eienaars!
Adri J - Des 2015
Gemiddeld
Kos vir die siel.
Carli K - Des 2015
Gemiddeld
Hemel op aarde.
Lees meerJohan O - Des 2015
Gemiddeld
Ons beste vakansie nog!
Weskus Hokkie's terugvoer
Baie dankie vir die mooi review en ek vra groot omverskoning dat ek nooit by julle kon uit kom om net hallo te se nie.
Lizelle T - Nov 2015
Gemiddeld
Beautiful, made with love and relaxing.
Juane B - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Megan L - Nov 2015
Gemiddeld
A special experience!
Eloise K - Nov 2015
Gemiddeld
Rustigheid.
Lees meerWeskus Hokkie's terugvoer
Baie dankie vir die mooi review julle was prima gaste en jul is altyd weer welkom!