Langebaan Akkommodasie by Weskus Wegbreek | LekkeSlaap
+11
+11

Weskus Wegbreek

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laguna-straat, Rooimalvastraat 12, Laguna Hills 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Weskus Wegbreek is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dié kusdorpie vorm die ideale basis vanwaar die Weskus en sy trekpleisters verken kan word.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n binnebraai-area. Die huis lei na 'n privaat tuin met addisionele braaigeriewe.

Daar is verskeie trekpleisters en doendinge in die area, insluitend die Langebaan Strandmeer, Club Mykonos Casino, die Weskus Nasionale Park, swem, duik, vlieërbranderry, hengel en kajakvaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Weskus Wegbreek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Laguna-straat, Rooimalvastraat 12, Laguna Hills 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laguna-straat, Rooimalvastraat 12, Laguna Hills 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57783e582fbda20e3db7020dd99e006b02ad26ee4c41b37e76521d6aba4148eb5098d84a3812a3c2f95e90a6f525e524a6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) Laguna Street 12 Rooimalva Street, 1 Laguna Hills 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.042774088114 18.045297126391
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za