LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskusverblyf | LekkeSlaap
+13

Weskusverblyf

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Weskusverblyf
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannes B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige omgewing.

Baie vriendelike gasvrou en baie hulpvaardig.

Weskusverblyf's terugvoer

Marie en Hannes dit was so lieflik met julle hier - mag jul net vreugde en voordpoed aan die Weskus geniet.
Laat dit juig
Groetnis
Marietjie

Weskusverblyf
Catherine E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exallent

Love the place and the area the area too

Willeen T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie. Skoon, gerieflik, bekostigbaar en vriendelike gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel.

Dit is sentraal gelee en daar is oorgenoeg restaurante om van te kies as jy nie wil self kosmaak nie. Veilig en skoon, wat wil jy meer hê?

Esmur K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmur K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, gemaklik.

Marietjie was die perfekte gasvrou en het my ouers baie goed verwelkom en tuis laat voel.

Shameema A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameema A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie het dit geniet sowel as die gasvryheid. Sal definitief weer bespreek.

Sommer dadelik tuis gevoel. Was vriendelik ontvang, die plekkie was lekker om net te ontspan en rustigheid geniet.

Jackie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Baie lekker en privaat. Ek sal beslis weer gaan.

Ek lief die Weskus!

Weskusverblyf's terugvoer

Jackie dankie vir jou resensie. Volgende keer sal hier nog stiller wees. '
Dit was lieflik met sulke netjies en bedagsame gaste. Volgende keer ontmoet ons verseker!
Groetnis tot volgende keer.

Weskusverblyf
Jan N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon plekkie met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly in die baie netjiese en skoon eenheid. Marietjie is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sy het ons bederf met haar lekker beskuit en koekies. Die eenheid het alles in wat mens nodig het. Die braai is ook lekker beskut teen die wind. Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

John Armour K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Armour K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker vakansiebestemming. Gasvry, skoon, rustige omgewing.

Eienaar is baie vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Skoon en netjies plekkie. Kan nie wag om weer daar te bespreek nie.

Weskusverblyf's terugvoer

Amour, dit was regtig lieflik met jul hier- sal lekker wees om julle weer hier te verwelkom. Mag 2020 volgepak met liefhede en gesondheid wees. Laat dit juig jul tweetjies. Die kat was seker baie bly om sy Ma te sien.

Weskusverblyf
Pieter Y - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Weskus-wegbreek.

Ons was so vriendelik ontvang met baie bederfies. Die woonstel was perfek skoon met alle benodighede. Verblyf was absoluut heerlik. Veilige parkering en goeie diens het ons ervaar.

Weskusverblyf's terugvoer

Beste Pieter,

Dit was my voorreg om julle as gaste hier by Weskusverblyf te verwelkom. Dankie dat jul die woonstel so lieflik gelos het. Ek kan jul regtig aanbeveel by ander instansies.

Hoop julle geniet jul aftrede en julle is altyd welkom hier.

Groetnis
Marietjie

Weskusverblyf
Vania M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vania M

Tuiste weg van die huis af.

Peaceful atmosphere and an incredible place.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home.

Verskriklike rustige atmosfeer en 'n ongelooflike plekkie.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Weskusverblyf's terugvoer

Vania dit was lieflik met julle hier, julle is 'n blessing!
Dankie dat jul my plekkie so netjies gelos het, waardeer regtig.
Baie vreugde en liefde vir jul 2 vorentoe.

Weskusverblyf
Veandre A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veandre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Tannie Marietjie het ons vriendelik ontvang. Sy is baie gaaf! Als wat ons benodig het was in die woonstel. Hierdie plekkie is ideaal vir 'n rustige naweek weg. Weskusverblyf is loopafstand vanaf die restaurante. Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel.

Weskusverblyf's terugvoer

Veandre dit was great on julle hier by Weskusverblyf te ontvang.
Dankie dat jul my plekkie so mooi gelos het, waardeer.

Weskusverblyf
Rochelle W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Het baie lekker gebly. Redelik ver van die water af het gedink dit was nader aan die water. Gasvrou baie vriendelik. Verblyf was baie privaat en baie netjies. Straat was bietjie raserig en besig.

Hanriette R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanriette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis af.

Marietjie, baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het lekker gekuier.

Weskusverblyf's terugvoer

Danie en Hanriette dit was regtig 'n plesier met julle hier by Weskusverblyf. Dankie dat jul die woonstel so netjies gelos het.
Hoop ek sien jul gou-gou weer.

Groetnis
Marietjie

Weskusverblyf
Vera D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed adres.

Centraal gelegen om de omgeving zoals Paternoster, Langebaan te bezoeken. Alle comfort en leuk balkon.

Weskusverblyf's terugvoer

Dankie Vera, dit was lieflik met julle hier.
Ek sal jul beslis wou aanbeveel vir ander gasvroue en gashere.
Mag jul pad vorentoe net mooi wees.

Groetnis
Marietjie

Weskusverblyf
Darryn R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Friendly reception, lovely people, would highly recommend, everything was great.

Weskusverblyf's terugvoer

Thanks, Darryn. It was great having you at Weskusverblyf. Can definitely recommend you as guests.

Kind regards
Marietjie

Weskusverblyf
Miaan K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en eenvoudig.

Was verbaas oor wat mens als kry vir die bedrag. Waarde vir geld.

Weskusverblyf's terugvoer

Dankie Miaan en Annebel. Dit was lieflik met jul hier by Weskusverblyf. Kan jul aanbeveel as gaste by al die lekkeslaap mense.
Groetnis Marietjie

Weskusverblyf
Melissa F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ingerig en perfek vir twee mense.

Ons het baie lekker gebly, ons was vriendelik verwelkom en het sommer gou tuis gevoel. Die plekkie was netjies. Ons sal beslis weer kom kuier.

Weskusverblyf's terugvoer

Baie dankie, Melissa, ek sien uit om jul weer hier te verwelkom.
Dit was lieflik met jul hier by Weskusverblyf.
Geseënde Kersfees

Weskusverblyf
Leon S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

When we arrived at the venue up until we left the host, the service, accommodation, location, and the entire weekend! What can I say? 110%.

Weskusverblyf's terugvoer

Hi Leon,

Thank you so much. What a pleasure hosting you and your family, it was blessed having you and hope to see you soon again.

Blessed Christmas,
Marietjie

Weskusverblyf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIEScpnznrngAKpNlXeH7Qa7vm18cIEfLHAijH9xoNdXzOCAVnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 58 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.785031900915 18.151385688215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!