Weskusvreugde
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Weskusvreugde is in Laaiplek, Velddrif en bied gerieflike verblyf aan 'n paartjie of 'n gesin.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Indien daar n tweede kind is en gaste gemaklik is met n sleeper coach, kan ekstra slaapplek geskep word.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n gesellige ontbythoekie. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n braai-area waar gaste kan terugsit, ontspan en kwaliteittyd saam spandeer.
Aktiwiteite in die omgewing sluit winkels, 5 ster-restaurante, 'n kroeg, kitskosrestaurante, 'n gholfbaan en verskeie buitemuurse geriewe in. Gaste kan ook die pragtige strande en skitterblou waters verken deur te gaan snorkel/skubaduik of visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Weskusvreugde sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Jaar gelys 6
Ligging
- Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskusvreugde het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom