Wesselsbron Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Mimè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Johan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Boere plattelandse gasvryheid!
Marlene F - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap.
Wesselsbron Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer positiewe gaste soos julle. Groete
Christo H - Sep 2023
Algehele gradering
10/10.
Wesselsbron Lodge se terugvoer
Dankie Christo, altyd welkom.
Lourentia S - Aug 2023
Algehele gradering
Personeel vriendelik en gasvry. Kamer en binne asook res van lodge se plafon het TLC nodig. Lodge/gebou is oud, opknapping dalk nodig, is ten minste skoon.
Elisa M - Jul 2023
Algehele gradering
Good
Wesselsbron Lodge se terugvoer
Good day Elisa
Glad you had a good stay.
Unfortunately due to load shedding the heater and air-con couldn't work during the load shedding period.
Will keep improving on our service. Kind regards
Jaco K - Mei 2023
Algehele gradering
Ou plattelandse huislikheid en gasvryheid.
Bianca K - Mei 2023
Algehele gradering
Gepaste akkommodasie vir Nampo-gangers.
Dinkie P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie sleg!
Wesselsbron Lodge se terugvoer
Goeiedag Dinkie, ons vra verskoning vir die ongerief en die gordyn wat nie na wense toegemaak het nie. Ons werk daaraan om die foute onmiddelik reg te stel. Groete. Wesselsbron Lodge Personeel
Andrew B - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay. Everything in one place. Room, food and drinks.
Heinrich H - Feb 2022
Algehele gradering
Geen stort, geen waaier/lugversorging.
Khehla T - Okt 2021
Algehele gradering
Not so happy.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: President Steyn-straat 37, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom