Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Seaside Family Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roodevos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

West Coast Seaside Family Home is 'n pragtige vakansiehuis in 'n stil buurt in Langebaan. Die huis is naby die strand, restaurante en winkels.

Die huis het 3 kamers en bied plek vir 6 gaste en daar is ook 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. In die hoofslaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed, asook en suite-badkamer met 'n stort. In die tweede kamer is daar 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, broodrooster, ketel, en kooktoerusting. Daar is 'n TV in die sitkamer met DStv en daar is 'n eetarea op die stoep. Verder is daar braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan kom swem, vlieërbranderplankry, kajakvaar, visvang, en plekke besoek soos die Club Mykonos Casino, Langebaan Gholfklub, Weskus Nasionale Park en die Langebaan Strandmeer.

Slaapplek

’n Bespreking by West Coast Seaside Family Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir West Coast Seaside Family Home
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 23 Roodevos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Seaside Family Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roodevos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYmNmZGE1LTQ1ZGUtNDVlYy05MjI1LTI3YWNlZTZlMTk0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 23 Roodevos Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.09434 18.0371099