Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Shores

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 28 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

West Coast Shores bied lieflike kamers 90 meter van die strand af in die kusdorpie Jacobsbaai.

Die gastehuis bied kamers met slaapplek vir 2, 3 of 4 gaste en is op die grondverdieping en daar is beperkte selfsorgsuites op die eerste verdieping.

Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Sekere kamers het dagbeddens vir 'n derde gas of 'n kind, en die boonste gesinsuite het 2 enkelbeddens in 'n aparte anneks met 'n vol badkamer.

Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook die BraaiKamer-OppieBaai wat gaste teen 'n ekstra fooi kan bespreek. Die eenheid is in die middel van die. Gaste kan die verskeie restaurante en koservarings in die area en buurdorpe verken.

Aangesien daar nie enige gemeenskaplike geriewe is nie word groepbesprekings van meer as 2 of 3 eenhede gewoonlik nie aanvaar nie, afhangend van die groep se vereistes.

Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid doendinge, soos kajakvaar, fietsry, voetslaan, wandel en voëlkyk. Die veldblomme vorm 'n helder blommekombers tussen Julie en September in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir West Coast Shores
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 3

Ligging

  • Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Shores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249f7d5b305becf6753c0ec2d5a946e2f2695cecb6a301bdabe5a02713a9b64a46d276245b75eddd1cce6e74473bb627a7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 13 Perlemoen Close Jacobs Bay 7830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.980702200457 17.885342193254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem