LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Westbrook Home | LekkeSlaap
+21

Westbrook Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 63A, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 805 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Westbrook Home is in Westbrook aan KwaZulu-Natal se Noordkus en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in die omtrek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 2 wasbakke. Die hoofslaapkamer bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het ook 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die derde slaapkamer. Dié kamer het 'n gedeeltelike see-uitsig. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n matras vir 'n ekstra gas.

Die kombuis is toegerus met 'n sesplaat-gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en daar is oorgenoeg sitplek rondom die etenstafel in die eetarea.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n helder swembad.

Alhoewel die parkeerplek nie onderdak is nie, is daar plek vir 4 voertuie op die perseel langs die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Westbrook Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • North Beach-weg 63A, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R5 805
per nag (plek vir 7)
Vanaf R5 805
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 63A, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1xsljPxkscBMUA6P2kZoEvEjfhrN8wJdWUW64z1Xhpzvo8dBHF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 805  per nag (plek vir 7) 63A North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.584769009773 31.175181991402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!