Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Entire Self-catering Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Savemore Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Entire Self-catering Villa
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Maryke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maryke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens maar nie waarde vir geld nie.

Die diens ontvang was relatief goed. Die verblyf self is glad nie waarde vir geld nie, mens kan sien dit was op 'n tyd die moeite werd en geld werd, maar daar word geen onderhoud gedoen nie. Daar is ook nêrens genoem dat daar 'n opsigter op die perseel woon nie. Die sleutels van deure na buite is gebreek. Dit was glad nie 'n goeie ervaring nie. Ons het ook gesukkel om sleutels na die woning te kry, insluitend die beheer van die outomatiese hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Entire Self-catering Villa se terugvoer

Dear Maryke,
We thank you so much for this constructive review and apologise for the issue with the key which had broken in the slot and a replacement hadn't been done before your check-in. This issue was resolved on the afternoon of your check-out day.
Our Villa has a host residing separately from guests' rooms, to provide a warm welcome, assist with lighting during load-shedding, ensure security, and cleanliness. We sincerely apologise for not highlighting this to you at check-in and on our website.
Contact numbers are provided on all booking platforms to facilitate smooth communication before arrival, during check-in and throughout your stay. Thus, we apologise once again if your check-in process or access to the premises was not smooth or delayed.
We appreciate you complimenting other aspects of your stay and also pinpointing areas where improvement is needed, which we have already started addressing to ensure our guests' stays are memorable.
The management and owners are extending an offer for a free night stay at our 131 On Herbert Baker Boutique Hotel or Ambonnay Terrace Guest House in the Groenkloof & Waterkloof suburbs of Pretoria. We would love to host you again.
Regards,
Savemore Magebuza
for Owners, Management and staff.

Entire Self-catering Villa
Chana S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chana S
Gesin met klein kinders

Lovely spacious accommodation. Christiaan was very helpful and available. Lovely few days.

Lovely, luxurious holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zabe J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J
Saam met vriende

Was heerlik. Christiaan was met ons in kontak op 'n gereelde basis.

Christiaan het ons gulhartig ontvang. Alles was netjies, mooi. Ons het 'n baie aangename naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 750
R2 750 R2 338
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 338
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 338
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 231, Westlake Country and Safari Estate, Hartbeespoortdam, 0181, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f95393af4cdcbd05b165f92aec3d3cc7671a4c82f19e2142e9fe14bb15cf945d65da7945bb5d64cd0fcd90fd5a78097ba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 338 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 231 Blue Crane Drive Westlake Country and Safari Estate 0181 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.765657561722 27.805308349213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem