Whale and Tortoise
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeskilpadstraat 8, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale and Tortoise is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met die ideale ligging in St. Helenabaai. Die eenheid is naby strande, gholfbane en bekende bakens.
Die huis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 stoele.
Gaste kan ontspan en lekker kuier in die knus buite-area waar daar 'n tuin en losstaande braai met 'n piekniektafel is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Seeskilpadstraat 8, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale and Tortoise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeskilpadstraat 8, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap