Kry 45% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale Away Guest House is in Hermanus geleë, ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreekplek, stapafstand vanaf verskeie wonderlike restaurante, 'n pragtige kranspaadjie en 'n uitsig oor Walkerbaai.
Verblyf word in 5 slaapkamers aangebied, elk geskik vir 2 volwassenes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of net 'n stort, WiFi, 'n yskassie, TV, sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Die geriewe op die perseel sluit 'n swembad in.
Vir ontspanning bied Hermanus 'n rits doendinge naby die gastehuis wat geskik is vir alle reisigers. Dit sluit walviskyk tydens die walvisseisoen, wynproe, stap al langs die kranspaadjies, haaihokduik en soveel meer in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Away Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 223, Hermanus, 7200, Wes-Kaap