Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Coast Ocean Villa

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 480 R2 232 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voëlklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik noorkapper wat te sien is in die walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute vanaf Grottobaai se Blouvlagstrand en bied 'n pragtige see- en berg-uitsig.

Whale Coast Ocean Villa beskik oor 7 luukse kamers wat elkeen lugversorging, 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis se kamers is modern en opgeknap vir gaste se gerief.

Hermanus is bekend vir wêreldklas restaurante, boetiekwinkels, kunsgalerye, 'n pragtige wynroete en avontuur-doendinge, soos walviskyk en haaihokduik. Die gastehuis is naby die bekend kloofpad wat 'n pragtige staproete langs die kus tot by die middedorp bied.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mari B
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik. Heerlike kamer, lekker ontbyt!
Jan 2024
Anthony M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect getaway. Lovely staff, location and great breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Hendrik P
Saam met lewensmaat
5.0
100% in alle opsigte, hoogs aan te beveel. Vriendelike personeel, pragtige ligging, alles keurig en gerieflik.
Mrt 2023
Christa B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was puik. Ons kamer, die ontbyt, die diens en die personeel was onverbeterlik.
Feb 2023
Marina M
Saam met lewensmaat
5.0
5 sterre. Kamers is baie mooi, skoon en netjies. 'n Verskeindenheid opsies vir ontbyt, was vullend en smaakvol. Personeel is vriendelik, gaaf en behul...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Aurelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12de Laan 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Coast Ocean Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 480
R2 480 R2 232
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 480
R2 480 R2 232
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1391f92a81b7ea54ea867fcfd51ce69c73e250e5e5867fdc1893b00464723856f0494b17b7c48ffc3602539eb4ff50f39a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 480 nouVanaf R2 232 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 12th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411253553003 19.290380179882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang