+23
Selfsorg in De Kelders

Whale Cove Sunset Villa

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 95 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Whale Cove Sunset Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel by die strand in De Kelders, Gansbaai. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n draagbare braai, gratis veilige parkeerplek, genoeg elektrisiteitseenhede, houtskool vir die buitebraai en 'n alarmstelsel in.

Die pragtige woonstel spog met 'n skouspelagtige uitsig oor die sonsondergang en die baai tot by Hermanus wat dit 'n ideale walviskykplek maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 95 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Cove Sunset Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

95 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2e3df738d5545025b80f123fc69f50ef7957df07394654cc1e75a7911995ce19da7c8b1dfa2dad9a371d9f3a87f35cab25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 95 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.555466 19.3650008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang