Whale n Daisy
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand, hawe en restaurante.
Whale n Daisy het slaapplek slegs vir 2 volwassenes in 'n oopplan-eenheid met 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaaparea en die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid is slegs geskik vir volwassenes en kinders kan nie geakkommodeer word nie.
'n Yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware is beskikbaar. Daar is 'n losstaande braai, veilige parkeerplek in 'n gedeelde motorhuis en 'n privaat stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Daar is speletjies beskikbaar, insluitend 'n boules-stel.
Gaste kan heerlik gaan swem, visvang, gholfspeel, duik, snorkel, en walviskyk in die omgewing. Nabygeleë besienswaardighede: veilige swemstrande, Mykonos Casino, en die Weskus Nasionale Park.
Slaapplek
’n Bespreking by Whale n Daisy sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale n Daisy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britannica Heights St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18