Whale-of-a-time
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobeliastraat 49, Onrus, , 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whale-of-a-time is in Onrus, 'n kusdorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie naby die see.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die 2 gastebadkamers het beide 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n dubbelyskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Buite is daar 'n groot grasperk en 'n sit- en eetarea. Gratis WiFi, sonkrag en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan by die Jan Rabie-getypoel gaan swem, Onrus-strand, wat minder as 2 km vanaf die verblyf is, besoek of 'n maaltyd by 'n restaurant geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Whale-of-a-time sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- Lobeliastraat 49, Onrus, , 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobeliastraat 49, Onrus, , 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom