Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Petrus Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Whale Rock 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gwen L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gwen L

Lyk nie soos geadverteer.

Die photo is glad nie hoe dit van die woonstel af lyk nie. Die woonstel was baie koud, kry glad nie son nie. Geen komberse was beskikbaar nie moes my eie koop. Hulle het ons 'n leë gasbottlel gelos wat ek self moes volmaak en het eers daarna me 'n vol bottel aangekom. Daar van kruideniersware wat oud gelyk het me klere in 'n kas gedruk gelyk of mense weg is met 'n spoed. Die woonstel self is groot en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcell N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcell N
Saam met vriende

In general we were very happy.

We had issues with monkeys that came into the premises as we were not aware of having to have all the windows closed - we had a toilet that was constantly running water, we struggled to find a power plug in the main bedroom that was hidden inside one of the shelves next to the bed. TV channels available was a waste of time. Apart from that we had a wonderful time

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius E
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie lekker plek. Kort net 'n skadunet by die braaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must go to place for a relaxed and peaceful holiday.

There on honeymoon. Had an awesome time at Whale Rock 2. The place was spacious with the main bedroom to die for. Also very clean. Friendly people to deal with. Only needs more security in place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier dankie.

Baie dankie ons het lekker gebly. Kyk asb net na die enkelbed in die een kamer. Die base is gebreek. Wanneer mense braai is die woonstel ook redelik vol rook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d05c5e50731213ca018a0e600a69b94f7bc78197276c2ce0e340ab51e12db46dd080de478fc522b5cbf6bb63a442b51da29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.866796444641 30.370136350393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem