Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Song

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytonaweg 77, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Song is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat 'n deel van die grondverdieping van die eienaar se huis in Jongensfontein beslaan. Met 'n wonderlike see-uitsig is dit die ideale opsie vir 'n kusvakansie vir 'n gesin.

Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hierdie eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel en 'n Weber-braai wat onder 'n sambreel is. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl gaste oor oor die see uitkyk.

Hierdie woonstel is stapafstand vanaf die strand en 'n pragtige wandelpad wat 'n restaurant, speelarea vir kinders en 'n winkeltjie insluit. Daar is ook 'n motorhuis beskikbaar waar gaste kan parkeer. Whale Song is sonkrag-aangedrewe en nie afhanklik van die elektrisiteitsnetwerk nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Song sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Whale Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Daytonaweg 77, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytonaweg 77, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f40fc61d2260d099dc00ce599cad4b3d3d234a60de1647333e1afb061346709112264a213643e6e7c4c9fc4c08841bc51b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 77 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420797013229 21.349138402972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem