Whaler's Point
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whaler's Point bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Kleinmond. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek, aangesien albei woonstelle met pragtige see-uitsigte spog en dit net 300 m van die strand af is.
Verblyf is in 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n ateljeewoonstel op die grondverdieping beskikbaar en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Die boonste woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die boonste woonstel het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die ateljeewoonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Albei woonstelle het sitareas met TV's met DStv en gratis WiFi.
Elke woonstel lei na 'n pragtige stoep met 'n tafel, stoele en 'n see-uitsig. Die erf bied ook 'n lieflike tuin, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike sit- en eetarea vir gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- De Vos-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Whaler's Point het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom