Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whaler's Point

Selfsorg
Humpback-woonstel met privaat ingang
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié grondverdieping-ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie, beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met DStv. Die woonstel lei na 'n pragtige stoep waar gaste hul koppie koffie kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Southern Right-woonstel met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel op die boonste verdieping is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spa-bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien. Buite is daar 'n lieflike balkon met 'n see-uitsig waar gaste hul koppie koffie kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2215924d96f50c8616e09209c6ecde8277b3374f3a5a4cdeca92f4078aa557e0bc1aa19928bed54ee793d2a28c875a58486f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 36 De Vos Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3442958 19.0081006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem