Hermanus Akkommodasie by Whales & Waves | LekkeSlaap
+26

Whales & Waves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whales & Waves is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Hermanus. Dis naby gewilde walvisuitkykpunte en die middedorp.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die oopplanleefarea het 'n groot TV en lei na die agterstoep met 'n pragtige see-uitsig.

WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe. Die kompleks spog ook met swembaddens, tennisbane, muurbalbane en 'n klubhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Whales & Waves sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 17, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsOq6qHuwzWUK8T1haJcPlxxlnpIgiWwfHyPAg8qScn1uadV1qB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) House 17, Hermanus Beach Club Church Street 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.43666 19.21381
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za